Evangelie volgens Judas

Die eerste bladsy van die Evangelie volgens Judas

Die Evangelie volgens Judas is ’n gnostiese dokument wat tussen die jare 130 en 170 na Christus dateer. Dit beslaan ongeveer 26 papirusblaaie. Die Engelse vertaling, deur Kasser, Meyer en Wurst, wat ongeveer sewe A4 bladsy vul, is op 6 April 2006 deur die National Geographic Society gepubliseer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search